+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Rivier front erf te koop op Admiral Island. Ref 2046 R710,000

Admiral Island is n 24uur veiligheids kompleks. Vreemdelinge word nie sonder toestemming toegelaat nie, voor is n sekuriteits wag, en die hele kompleks is omring deur kameras. So jou veiligheid is hulle eerste preoriteit.

Hierdie erf bied n pragtige uitsig oor die water, 450m² erf is groot genoeg om jou eie droom huis te kom bou.

Bel my nou

071 499 8682

 


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap