+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

RUIM 3 SLAAPKAMER HUIS IN SALDANHA NABY DIE STRAND TE KOOP!! LBN127 R1,165,000

Ruim 3 slaapkamers, 2 badkamers met groot sitkamer en dubbel motorhuis te koop.
Goedgekeurde planne vir 'n onthaalkamer en 'n swembad. 
Bring jou kinders en maak jul tuis. 
Tuin het 'n pragtige groot boom wat vir die familie uit die weskus se son baie skaduwee bied.
Naby aan by die strand, skole en winkels. 
Kontak Rene om hierdie eiendom te sien. 
Sel: + 27818690808
Email: rene @ gideonestates .co.za

Agent Inligting

Rene Rogers
Rene Rogers
Professionele Eiendoms Konsultant
  • Mobiele: +27818690808

Stuur Boodskap