+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ruim drie slaapkamer huis met swembad in Velddrif Verw 684 (VERKOOP) R865,000

VERKOOP

Gemaklike en ruim gesinswoning met drie ruim slaapkamers (twee en-suite) en drie badkamers. Een of twee van die slaapkamers kan aansluit by die woonstel met sy eie oopplan kombuis, sitkamer en eetkamer. Dit maak oop op `n onderdak braai en onthaal area. Die huis het `n ruim plaas kombuis met waskamer, `n Aparte eetkamer en `n groot sitkamer met `n kaggel. Dit oop na swembad en onthaal area. Dubbel motorhuis. Lae onderhoud tuin met sprinkelbesproeiing. Omheinde plot van 732m. Baie huis vir min geld…


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap