+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ruim Drie slaapkamer huis te koop in Langebaan Verw 1013 R1,895,000

Ruim drieslaapkamer Huis te koop, geleë op ‘n ingeslote erf van 730sqm in die Country Club van Langebaan. Weskus. Maklike toegang tot dorp.

Oopplan leefarea, eetkamer, sitkamer en kombuis alles in een! Leef area lei met skuifdeure en veiligheidshek na buite se privaat patio. Modern ontwerpte Kombuis met baie kaste. Groot opwaskamer vir al jou geriewe. Binnebraai.

Die kamers is almal ekstra groot met baie kaste. Die hoofslaapkamer met volledige aansluit badkamer. Sy en haar wasbak. Een volledige ekstra ruim aparte badakner tussen die twee andere slaapkamers. 

Dubbelmotorhuis ekstra diepte vir ‘n boot met outomatiese deure. Alarmstelsel en veiligheidshekke vir sekuriteit. Lae onderhoud tuin met besproeiings stelsel en buite stort vir die warm strand dae.

Hierdie pragtige gesinshuis is ‘n definitiewe moet sien.

Moenie uitstel,  Kontak my gerus vandag vir besigtiging!


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap