+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ruim Drie slaapkamer Huis te koop in Velddrif. Verw 814(VERKOOP) R1,395,000

 VERKOOP

Eiendom is sentraal geleë in Velddrif, na aan skole, winkels en kerke.

Hierdie huis bestaan ​​uit drie slaapkamers en twee badkamers. (Hoofslaapkamer met aansluit badkamer). Twee van die slaapkamers met ingeboude kaste.

Oopplan-sitkamer, eetkamer en kombuis met ingeboude kaste. Kombuis lei na aparte braaikamer. Braaikamer lei uit na onderdak stoep / patio en goed onderhoude agterplaas. Agterplaas met verskeie bome, ruimte om jou eie groente tuin te begin met besproeiingstelsel sowel as boorgat.

Dubbel motorhuis en dubbel onderdak parkeering (“carport”).

Ekstra’s sluit in: Lugversorgers, sonkrag geyser, Diefwering en veiligheidshekke, water suiweringstelsel.

Kontak my gerus vir besigtiging en vir meer inligting …


Agent Inligting

Stuur Boodskap