+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ruim Huis te koop in Langebaan, Country Club, Weskus Verw 1013 R1,995,000

Ruim drie slaapkamer huis te koop in Langebaan, Weskus. Oopplan leefarea, eetkamer, sitkamer en kombuis alles in een! Leefarea lei buite na privaat patio. Skuifdeure met veiligheidshekke.

Moderne Kombuis met baie kaste. Groot opwaskamer vir al jou geriewe. Binnebraai. Die kamers is almal ekstra groot met baie kaste. Die hoofslaapkamer het ‘n en-suite met ‘n volle ruim badkamer.

Een volle badkamer ook ekstra groot tussen die kamers. Dit huis is geleë in die bekende Country Club in Langebaan. Maklike toegang tot dorp. Die groot omheinde erf is 730m². Die ruim tuin het ‘n besproeiingstelsel dus bevat dit min onderhoud.

Dubbelmotorhuis ekstra diepte vir ‘n boot met elektriese deure. Alarmstelsel en veiligheidshekke vir sekuriteit. Buite stort vir die strand dae.

Dit is ‘n pragtige gesinshuis en ‘n definitiewe moet sien.

Moenie uitstel nie.

 

Kontak my vandag vir besigtiging.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

 

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap