+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ruim nuwe Drie slaapkamer huis te koop in Port Owen. Verw 2038 (VERKOOP) R1,580,000

VERKOOP

Ruim Nuwe Familie huis met vermaaklikheidsgebied geleë oorkant Groen gebied met groen oop ruimtes in Port Owen.

Oop plan Woonkamer, Sitkamer, Eetkamer en Kombuis (Elektriese Oond / Kookplaat) met waskamer.

Drie dubbel grootte kamers (Hoofslaapkamer met badkamer)

Groot Braai / Kroeg area om familie en vriende te vermaak. 

Son geiser (Groot energiebesparer)

Kontak my gerus om tegaan besigtig.


Agent Inligting

Stuur Boodskap