+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ruim, Vier slaapkamer huis te koop in Velddrif, Verw 265 (VERKOOP) R1,380,000

VERKOOP

Hou jy van ‘n ruim huis met baie ruimte om jou vriende en familie te vermaak? Dan is die moeite werd om te kyk na hierdie huis.

Oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis met opwaskamer. Aparte braaikamer. Buite bedekte stoep en braai area.

Vier slaapkamers, volledige aparte badkamer. (Groot Hoof Slaapkamer met baie kaste en aansluit badkamer). Skuifdeure lei uit hoofslaapkamer na onderdak stoep.

Dubbel motorhuis, ‘n deur ry aan die een kant van motorhuis. Ruim omheinde erf.

Ekstras sluit in: Alarm, Aircon, 3 x 6 meter Wendy House.

Kontak my gerus vir besigtiging van hierdie eiendom!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap