+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Seefront huis te koop in Dwarskersbos. Verw 279 (VERKOOP) R4,200,000

VERKOOP

Die vleklose strand huis bied jou:

  • 3 Slaapkamers, waarvan 2 uitstap op die balkon
  • 2 Badkamers en n gastetoilet
  • Oopplan moderne kombuis met aparte opwaskamer en waskamer
  • Eetkamer met kaggel
  • Dubbele motorhuis met elektriese deure

Onderste vensters het diefwering, baie ingeboude kaste, alarm stelsel, sprinkel stelsel en sekuriteits ligte.

As jy lief is vir die natuur, walvis kyk, middag stappies op die strand, fotos neem, sonsondergange en veiligheid….. Dwarskersbos is die plek om te wees.

Bel my gerus by 022 783 1234 vir meer inligting

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap