+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

See-uitsig woonstel te koop in Dwarskersbos. Verw 1041 (VERKOOP) R1,050,000

VERKOOP

Hierdie woonstel is geleë in die gewilde gebied in Kersbos Strand en bied jou:

  • 2 Slaapkamers
  • 1 Badkamer
  • 1 Motorhuis en ekstra parkeer area
  • Was kamer in motorhuis
  • Oopplan moderne kombuis en eetkamer met ruim sitkamer
  • Binne braai area

Pragtige uitsig oor die see en loop afstand van die strand. As jy opsoek is na iets kleiner of vakansie akkommodasie, dan is die woonstel perfek vir jou.

 

Bel my nou vir meer inligting

071 499 8682

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap