+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Seefront erf te koop in Dwarskersbos Verw 876 R1,400,000

Kom bou jou eie droom huis met 800 m² in die gewilde Kersbosstrand.

Langs die plot is daar ‘n pad wat jou reguit lei na die strand.

Dwarskersbos is bekend vir sy lae misdaad , mooi skoon strande en skouspelagtige sonsondergange.

Dit is ‘n pragtige omgewing vir ‘n permanente verblyf of vakansie huis. So moenie huiwer.

Bel ons nou

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap