+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Seefront erf te koop in Dwarskersbos Verw 907 R1,000,000

Hierdie pragtige seefront erf is geleë in ‘n baie gewilde area in Kersbosstrand.

Dit gee jou ook direkte toegang tot die strand wat jou toelaat om ‘n middag sonsondergang stappie te geniet, ‘n vroeg oggend strand draf of ontspan met ‘n skemerkelkie in die hand op die dek in gerief van jou eie geboude huis met ongelooflike uitsigte.

Dwarskersbos is gewild vir vakansiebestemming of permanente verblyf, en dit is net 13km vanaf Velddrif.

Velddrif bied ontspannende besoeke en ‘n pragtige uitsig van die Bergrivier en Port Owen Marina en die beskikbare aktiwiteite.

Bel my gerus vir meer inligting of vir besigtiging.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap