+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Seefront erf te koop naby Dwarskersbos – Ref 2506 R1,200,000

Groot seefront erf naby Dwarskersbos. 800 sq in sekuriteits kompleks. Loop afstand van die see.  Rustig en baie veilige omgewing, met die mooiste sonsondergange in die hartjie van die Weskus. 140km vanaf Kaapstad.  Hierdie stukkie hemel op aarde kan joune wees!!


Agent Inligting

Irma Smit
Irma Smit
  • Mobiele: 0606983558

Stuur Boodskap