+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Semi Waterfront erf met pragtige uitsigte te koop in Port Owen, Verw 564 (VERKOOP) R380,000

 VERKOOP

Hierdie is ‘n lieflike eiendom perfek geleë in Port Owen met pragtige uitsigte van die waterweg en rivier. Port Owen en Velddrif het die laagste misdaad syfer in die land, so kom en voel veilig sonder baie verkeer en ervaar die mooiste sonsondergange net te vinde in die Weskus en die wonderlike Weskus leefstyl.

Bel ons nou vir hierdie uitstekende eiendom!

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap