+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Semi Waterfront Erf te koop in Port Owen, Marina Verw 457 R450,000

Geniet die gerief van ‘n Waterfront-eiendom vir die prys van ‘n standaard eiendom.

Geleë in Port Owen, Marina met lae misdaad en geen verkeer, kan jy die suiwer Weskus lewenstyl geniet.

Hierdie erf bied 3,5 meter van die waterfront waar jy jou eie kaai kan hê.

Kontak my gerus vir meer inligting en om te besigtig!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap