+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Semi – Waterfront erf te koop in Port Owen Ref 1049 R760,000

Die plot is geleë in die gewilde Port Owen, met pragtige uitsigte van waterweë, ware Weskus lewe en pragtige sonsondergange met die laagste misdaadsyfer in die land. 

Mure aan twee kante. Jy kan jou eie droom huis bou en ‘n Kaai vir jou boot.

Kontak my gerus vir meer inligting.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap