+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Semi Waterfront erf te koop in Port Owen, Velddrif Verw 2048 R530,000

Bou jou droomhuis en hou jou boot aan jou eie kaai op hierdie 400 vkm redelike gelyke plot geleë in die veilige en rustige Port Owen. Na aan winkels, kerke en skole.

Geniet die Weskus leefstyl wat op sy beste!

Kontak my gerus vir meer inligting en om te sien!


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap