+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

VERMINDER!!!Semi waterfront erf te koop in Port Owen. Verw 2142 R475,000

Pragtige, goed geleë 414m² plot met jetty regte te koop in Port Owen. Kom bou jou droomhuis waar verkeer laag is, misdaad amper nooit gebeur nie en jou bure jou nog steeds vriendelik groet.

Bel my nou


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap