+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Ses Slaapkamer Huis te Koop binne loop afstand vanaf see in Langebaan. Verw. 2060 R3,750,000

Hierdie Eiendom bied spasie vir die hele gesin en is binne loopafstand vanaf die hoof Strand en Restaurante. Hierdie huis is ook perfek vir ‘n heerlike vakansie huis met privaatheid.

Twee Slaapkamers is geleë binne in die hoof huis, met moderne vol badkamers. Die Hoofslaapkamer het gerieflike loop in kaste.

Een Badkamer met aparte stort.

Oop Plan leefarea met binne braai. Pragtige Kombuis wat oorgedoen is met groot Spens en waskamer.

Bedekte buite braai met mooi groot tuin op ‘n lekker groot erf.

Een Slaapkamer met badkamer met aparte ingang wat lui na die braai area.

Aparte Gebou met twee kamers, beide met aparte ingange.

Kan gebruik word as Studeerkamer, Ateljee of selfs ‘n speel kamer vir die kinders.

Enkel Motorhuis met dubbele motorafdak aangeheg.

Eiendom is heeltemal omring met mure en het ‘n elketriese hek.

Hierdie eiendom is geleë in die hartjie van Langebaan.

 

KONTAK MY VANDAG NOG OM HIERDIE EIENDOM TE KOM BESIGTIG.

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap