+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Slaghuis te koop in Laaiplek, Velddrif. Verw. 2116 R630,000

Hierdie is ‘n goeie belegging as u ‘n besigheid in die Weskus wil besit, laat groei en uitbrei.

Bekende, gevestigde en ondersteunde slaghuis nou te koop in Laaiplek, Velddrif.

Met ‘n jaarlikse omset van sowat R2,6 miljoen, wat ‘n netto wins van ongeveer R65 000 pm lewer.

Rekeninge met 26 bote vir vleisvoorraad.

Gebou word gehuur. Drie jaar huurkontrak beskikbaar.

Bate lys van toerusting insluitende die prys is beskikbaar.

Voorraad is uitgesluit, kan afsonderlik onderhandel word.  

Kontak my gerus vir meer inligting en vir besigtiging!


Agent Inligting

Stuur Boodskap