+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag!! Splinternuwe Huis te koop in Port Owen, Weskus. Verw 933 (VERKOOP) R1,265,000

VERKOOP

Splinternuwe familie tuiste naby die Bergrivier en na aan die Dorps gebied.

Hierdie pragtige eiendom bied ‘n ruim oopplan sit / eetkamer en kombuis met ‘n braai. Daar is drie slaapkamers . Twee badkamers. Ruim dubbel motorhuis n ekstra werk / Stoor area. Die huis is geleë na aan Rooibaai.

Netjiese eiendom , geplaveide buite oprit gebied.  Om eiendom in Velddrif te hê gee jou toegang tot al die water sport aangebied in ons area vanaf diepsee visvang – Of jy jou eie boot het of nie, kano (roei) , waterski , boot ritte op Bergrivier, Suba duik, seiljag vaarings, “surf” ens. 

Bel ons nou vir besigtiging!

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za

 


Agent Inligting

Stuur Boodskap