+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Splinternuwe Vier Slaapkamer Huis te Koop in Myburgh Park, Langebaan. Verw 2013 R2,475,000

Splinternuwe Nuurgeboude Huis te koop in die well bekende, goed besogde area, Myburgh Park.

Hierdie Woning is perfek gelee naby die Langebaan Seiljag Klub en privaat skool.

Dit grens op die afgrond van Meeuklip en bied ‘n pragtige gedeeltelike see uitsig vanaf die sondek, private tuin buite en die hoofslaapkamer.

Die woning is omring met hoe mure en offer genoeg netjiese geplaveide parkeer plek voor die huis. Wining het ‘n dubbele motorhuis met afstandbeheerde motordeure.

Dis ‘n oopplan leefarea met ‘n binne braai. Moderne Hoë wit oop dak met houtpanele en deels wit geverfde plafonne.

Moderne Kombuis met aparte spens wat lekker baie ingeboude kaste insluit. Werktafel is afgewerk met Graniet.

Die leefarea lei na die sondek buite met private tuin deur twee skuifdeure.

Die woning het vier Slaapkamers waarvan Slaapkamer Een (die hoofslaapkamer) en volle en-suite het met hy en haar wasbakke. Slaapkamer twee het ook ‘n en-suite wat weer ‘n stort, toilet en wasbak insluit. Slaapkamer Drie en Vier deel ‘n groot badkamer waar jy ‘n heerlike hoekbad sal vind.

Hierdie woning is inderdaad ‘n goeie belegging. Kontak my vandag nog om te kom besigtig.

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap