+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige splinter nuwe SEMI WATERFRONT huis te koop in Port Owen. Verw 2030 R1,850,000

Is jy op soek na ‘n splinternuwe eiendom? Iets naby aan die water? Miskien iets ‘n bietjie anders? Veilige area? Verkeer is min en misdaad is iets wat skaars gebeur …….? Dan is hierdie eiendom die perfekte eiendom vir jou!!!

Met:

* 3 Slaapkamers

* 2 Badkamers

* Oopplan moderne kombuis, eetkamer en sitkamer

* Dubbele motorhuis

En as dit is nie genoeg is nie jy het jou eie pansteel waar jy n jetty kan kry en jou eie boot veilig naby jou huis los. 

So hoekom maak jy nie daardie droom waar nie? Bring n offer en ons doen die res

Bel my nou


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap