+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Twee hektaar Kleinhoewe te koop in Langebaan , Weskus Verw 919 R1,100,000

Die plot is geleë in die bekende Long Acres in Langebaan. Die plot is baie naby aan die strand , Club Mykonos , Laguna Mall en twee Private Skole . Die plot is geleë in die boonste deel van Long Acres . Kom bou jou Droomhuis op hierdie grond met sy pragtige en rustige omgewing.

Kontak my gerus vir besigtiging

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap