+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Twee hektaar Erf te koop in Langebaan , Long Acres Verw 921 R990,000

Die kleinhoewe is geleë in die bekende Long Acres Estate in Langebaan . Dit is naby aan Laguna Mall en twee private skole . Die plot het ‘n pragtige uitsig . Kom bou jou droom huis op hierdie grond.

 

Kontak my gerus vir besigtiging.

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap