+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Twee slaapkamer huis met woonstel op Admiral Island te koop. Verw 2150 R2,899,000

Hierdie nuutgeboude woning is geleë in ‘n 24 uur Sekuriteits eiland op Admiral Island in die hartjie van Port Owen.

Ruim woonareas met pragtige moderne afwerkings. Die hoofhuis bied ‘n Oopplan-sitkamer en kombuis met aangrensende braaikamer. Aparte waskamer met wasgeriewe. Twee slaapkamers en twee badkamers. Ruim hoofslaapkamer met aansluit badkamer en inloop hangkas. Slaapkamer maak oop op privaat balkon.

Aparte een slaapkamer woonstel met oopplan kombuis en sitkamer en badkamer. Private ingang.

Dubbele motorhuis met outomatiese deure.

Eiendom het mure aan drie kante.

Kontak my gerus vir besigtiging van hierdie lieflike eiendom.


Agent Inligting

Stuur Boodskap