+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Winskoop! Twee slaapkamer huis te koop in Velddrif Verw 362 (VERKOOP) R760,000

VERKOOP

Hierdie goed geprysde twee slaapkamer huis het twee badkamers, een met ‘n bad en die ander met ‘n stort. Beide slaapkamers en kombuis het genoeg ingeboude kaste. Oopplan kombuis en sitkamer met binnenshuise kaggel wat jou die knus Weskus gevoel gee.

Bedekte buite braai en enkel motorhuis.

Hierdie huis is geleë op ‘n groot erf in ‘n rustige en veilige omgewing, slegs ‘n paar minute se stap van die Bergrivier. Ekstras sluit in ‘n 12x3m Wendyhuis en besproeiingstelsel.

Kontak my gerus om te sien by 022 783 1234 of e-pos by kenny@gideonestates.co.za

 

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Stuur Boodskap