+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Twee slaapkamer woonstel, met Rivieruitsigte te koop in Velddrif. Verw 1079 (VERKOOP) R950,000

 VERKOOP

Pragtige Twee slaapkamer woonstel geleë in ‘n veilige en rustige area, naby die beroemde Bokkomlaan. Geniet pragtige en ontspannende, onbelemmerde uitsigte van die Bergrivier, kyk hoe die bote en kano’s op die rivier vaar vanuit die gerief van jou eie braai kamer. Een van die beste natuurlike uitsigte wat jy sal vind.

Hierdie gerieflik en gemaklike toesluit en gaan, grondvloer woonstel bied:

Twee slaapkamers en twee badkamers. Oopplan kombuis, eetkamer en sitkamer. Baie kaste in kombuis, gang en slaapkamers. Braaikamer wat lei tot die grasperk naby die water.

Diefwering.

Enkel motorhuis.

Om gebruik te maak van hierdie wonderlike beleggingsgeleentheid, kontak my gerus vir ‘n besigtiging!


Agent Inligting

Stuur Boodskap