+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Twee slaapkamer woonstel te koop in Sunset Heights , Langebaan Verw 978 (Verkoop)

Ideale toesluit en gaan Vakansie Woonstel te koop in Langebaan , Sunset Heights. Loop afstand van die strand, restaurante, Laguna Mall en Casino af. Swembad beskikbaar vir alle huurders. Veilig in Sekuriteits beheerde gebied .

Een Garage. Oopplan leefarea met kombuis en Moderne kaste. Twee slaapkamers met een vol badkamer. Binnebraai kamer .

Goeie belegging

Lae Heffings

Kontak my gerus vir besigtiging

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap