+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Uitsig!! Uitsig!! Erf te koop in Olifantskop , Langebaan Verw 980 R1,600,000

Twee hektaar Erf te koop in Olifantskop, Langebaan . Een van die laaste erwe beskikbaar . ‘N pragtige omgewing en ‘n pragtige uitsig . Plaasstyl lewe naby aan die Mall en die strand . Naby aan die Privaatskool en Club Myconos . Kom bou jou droom huis op hierdie pragtige grond .

Moenie uitmis nie!

Kontak my gerus vir besigtiging.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap