+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Uitsig!! Uitsig!! Splinter Nuwe huis te koop in Langebaan Verw 975 R1,770,000

Splinter Nuwe Drie slaapkamer Huis te koop in Langebaan , Wes-Kaap . Hierdie huis is goed geleë in ‘n stil doodloopstraat op ‘n Panhandle erf. Baie geplaveide parkeerterrein voor die dubbelmotorhuis. Groot tuin aan die agterkant met ‘n pragtige uitsig oor die gholfbaan van Langebaan.

Die hoë blootgestelde kappe en kandelare gee ‘n Moderne Ruim Atmosfeer in die oopplan leefarea. Binnebraai gee warmte. Pragtige moderne kombuis met 5 brander gasstoof in Eiland kombuistoonbank. Groot Opwaskamer met agterdeur lei tot die agterplaas.

2 Slaapkamers aan die linkerkant van die ingangsportaal met ingeboude kaste en matte . Een volledige badkamer met ‘n groot stort . Moderne afwerkings . Die Hoofslaapkamer is geleë op die ander kant van die sitkamer met skuifdeure wat na buite lei met ‘n pragtige uitsig .

Dubbel motorhuis lei reguit na die hoof huis.

Die huis bied ‘n rustige omgewing

Kontak my gerus vir besigtiging.

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap