+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Uitstekende eiendom belegging beskikbaar in Velddrif Verw 2140 R2,275,000

Hierdie pragtige huis met hout afwerkings is ‘n wonderlike eiendomsbelegging.

Kan verdeel word in vier eenhede en sal as ‘n pragtige gastehuis / huurvoorstel of vir ‘n groot gesin met genoeg privaatheid dien. Alle eenhede met eie privaat ingange en vermaaklikheidsarea’s. Vier braai areas – binne, buite – bedek en nie bedek nie.

In totaal Vyf slaapkamers en ses badkamers (drie aansluit badkamers). Drie Kombuiste (gas en elektriese stowe). Drie eetkamer areas en drie sitkamers. Twee stoorkamers.

Ingeboude beddens en eikehout kaste ingesluit.

Unieke sjarme aan eiendom met ou vissersman’s stoep sowel as moderne maar antieke hout afwerking aan hoof stoep.

Gevestigde tuin met besproeiing, boorgat en tuinmeubels ingesluit. Bedekte houtdek met jucuzzi (watervoorsiening vanaf boorgat). Bedekte hout lapa om te ontspan in die voortuin.

Enkel motorhuis, onderdak parkeering en ruim geplaveide parkeer spasie.

Planne vir die bou van drie motorhuise met die woonstel bo-op beskikbaar maar wel al verval.

Alarmstelsel beskikbaar.

Moet nie uitmis. Hierdie is ‘n uitstekende geleentheid. Kontak my gerus by kenny@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap