+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Unieke drie slaapkamer woning in n gesogde gedeelte van Port Owen Marina – Verw 776 (VERKOOP) R1,400,000

VERKOOP
Geprys teen slegs R 1 400 000 vir ‘n onberispelike netjiese huis reg op die skiereiland in Port Owen. Tussen die Hoof Hawe en die voëls van die Groot Bergrivier. Hierdie huis is gereed vir sy nuwe eienaars om in te trek, seil, roei, visvang en die Weskus Marina Leefstyl te geniet.Drie groot slaapkamers, twee badkamers, ‘n buite toilet. Beskutte areas vir vir braai en sonbaai. Plek om jou boot te stoor. Vang vis hier naby. Loop langs die rivier teen sononder.  Kyk na die opname en die foto’s en skakel my gou.  Moenie uitstel, maak ‘n afspraak.

Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap