+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vakansie Kaliva te koop by Club Mykonos Verw 830 R1,100,000

Pragtige een slaapkamer oopplan vakansie Kaliva by Club Mykonos .

Loop afstand na Casino , Strand Restaurante , Boat Yard met Kafeterias en restaurante .

Alle geriewe van Club Mykonos ingesluit vir jou plesier.

Perfekte vakansie Kalifa .

Perfekte besigheids geleentheid met ‘n baie hoë  vakansie verhuring inkomste . Verhuur vir R1000 per nag vir 6 mense weeksdae , R1500 per nag vir 6 mense naweke gedurende die jaar , en baie aanvrae op hoog seisoen.

Ten volle toegeruste selfsorg -eenheid , meubels ingesluit

Draagbare braai buite op beskutte patio.

 

Kontak my gerus vir besigtiging.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

 

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap