+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vakansie kaliva te koop by Klub Mykonos, Langebaan Ref 830 R1,030,000

Mooi eenslaapkamer, oop plan kombuis en sitkamer kaliva.

Alle fasiliteite van Klub Mykonos ingesluit om te geniet.

Stap afstand van casino, strand winkeltjies en restaurante.

Perfekte besigheids geleentheid om aan vakansie gangers uit te verhuur met pryse wat loop van R1000 per nag vir 6 mense in weeks dae, R1500 per nag vir 6 mense oor naweke. Vakansie seisoene is dit oop pryse (kan self prys maak).

Alle meubels ingesluit

 

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap