+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vakansie woning te koop in Dwarskersbos. Verw 2153 R700,000

Hierdie oulike huisie is geleë in ‘n veiligheidskompleks in Dwarskersbos. Met elektriese heining, elektriese hek, komplekse swembad en kinder klimraam. PLUS dit is loopafstand na die winkel en die strand.

Hierdie pragtige huis bied u:

  • 2 slaapkamers
  • 2 Badkamers
  • Oopplan leefarea en kombuis
  • Binne en buite braai

Die eiendom sal perfek wees vir ‘n vakansie woning. Dus as jy op soek is na ‘n lae instandhouding vakansiehuis, bel my nou. Besigting net op afspraak


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap