+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vakansie woning te koop in karavaan park. Ref 2534 R1,500,000

Drie slaapkamer vakansie woning te koop in karavaan park Laaiplek namens Stywelyne.

Stywelyne is in ‘n kompleks teen die see met eie swembad.

Hierdie woning bied:

3 Slaapkamers,

een en-suite badkamer en een gaste badkamer,

kombuis en oop leefarea wat uitkyk op die see.

 


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap