+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vakansiewoning in gewilde vakansieoord aan die Weskus te koop. Verw:740 (VERKOOP) R920,000

VERKOOP

Gerieflike drie slaapkamer vakansie woning te koop in gewilde Weskus vakansie oord.  Oopplan kombuis, sit en eetkamer.  Boonste braaivertrek met ingeboude braai en pragtige oop uitsigte.  Baie ingeboude kaste vir u gerief.  Lae onderhoud siersteen huis. Oord het 24 uur sekuriteit en ook gesamentlike swembad.  Nabygelee restaurant en waterpark.  Aanbod welkom.

Kontak my nou om nie uit te mis op hierdie skaars eiendom nie!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap