+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vakante Erf Te Koop op Admiral Island

Pragtige vakante erf te koop op Admiral Island.

Hierdie erf is 416 vkm en is een standplaas terug van die Bergrivier af.

Admiral island bied die inwoners gemoedsrus en is nie toeganklik tot die publiek nie, behalwe deur toegangsbeheerde hekke en verskaf 24 uur sekuriteit.

Hierdie eiland is die ideale plek om na toe te ontsnap, weg van die besige stadsrumoer. Waarlik ‘n pragtige plek om kinders groot te maak  of om te kom aftree  in ‘n vreedsame Weskus leefstyl met goeie weer en asemrowende sonsondergange.

Kontak my gerus.


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap