+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vier slaapkamer Familie huis te koop in Laaiplek, Velddrif Verw 999 (VERKOOP) R1,990,000

VERKOOP

Mooi in stand gehoude Familie Huis na aan winkels geleë.

Hierdie tuiste bied:

* Ingangsportaal. /> * Semi oopplan sit en eetkamer.

* Kombuis met ‘n elektriese ooghoogte oond en kookvlak.

* Aparte opwaskamer / Waskamer.

* Braaikamer met ingeboude braai en kroeg area.

* Vier slaapkamers met ingeboude kaste.

* Hoofslaapkamer met aansluit badkamer (bad, wasbak, toilet)

* Gastetoilet.

* Familie badkamer (stort, bad, wasbak).

* Dubbelmotorhuise met ekstra stoorplek / werkruimte (Elektriese deure met “Remotes”).

* Geplaveide oprit.

Sowel as:

* Elektroniese motorhek.

* Diefwering.

* Veiligheidshekke (Trellidor).

* Alarm stelsel.

Kontak my gerus om hierdie pragtige Familie huis te sien!


Agent Inligting

Stuur Boodskap