+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag! Vier slaapkamer familie huis te koop in Port Owen Verw 903 (VERKOOP) R1,190,000

 VERKOOP

Hierdie ruim gesinswoning bied vier slaapkamers, twee volle badkamers en ‘n gastetoilet. Die moderne kombuis is oopplan met eetkamer en sitkamer met skuifdeure wat lei buiten toe na onderdak patio.

Hierdie eiendom bied ‘n dubbelmotorhuis, en aan die linker kant van motorhuis is daar ‘n agterste motorhuis deur ook op wat daai kant as ‘n deur ry gebruik kan word.

As jy op soek is na ‘n ruim huis vir jou en jou gesin dan bel ons nou vir ‘n besigtiging.

 


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap