+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vier slaapkamer huis op groot erf te koop in Velddrif Verw 818 R1,100,000

Alleenmandaat

Hierdie vier slaapkamer huis met ingeboude kaste is geleë in ‘n gewilde gebied van Velddrif.

Klein en knus private sitkamer met kaggel. Kombuis is na aan ‘n ruim braaikamer met binnebraai.

Dubbel motorhuis. Swembad het aandag nodig. Groot plot van 1487 m² met baie potensiaal.

Bel ons nou vir meer inligting of besigtiging.

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za

 


Agent Inligting

Gideon Langart
Gideon Langart
Principal
  • Mobiele: +2783 704 1234
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap