+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vier slaapkamer huis te koop in Langebaan – Verw 2006 R1,880,000

Goed geprysde vier slaapkamer, twee badkamer huis in die bekende County Club van Langebaan is loop afstand na die Mashi Golfbaan. Slegs 10 minute weg van die Laguna Mall. Geen heffing betaalbaar! Hierdie semi dubbelverdieping huis het ‘n uitsig oor die Langebaan-strandmeer in die verte en bied: –

  • Oopplan sitkamer of eetkamer / kombuis area,
  • Kombuis het baie kaste met semi ooghoogte oond en glas werkblad stoof met uitsuig waaier, noek en opwaskamer / waskamer,
  • Binnenshuise braai area met ‘n skuifdeur wat oopmaak na die tuin. Dit kan moontlik gebruik word as ‘n eetkamer vir daardie samesyns gevoel,
  • Vier slaapkamers met ingeboude kaste,
  • Twee volle badkamers. Hoofslaapkamer het ‘n volle aansluit badkamer met hoekbad,
  • Trap wat lei tot ‘n tweede sitkamer/ vermaaklikheids of ontspannings area met pragtige swaar gordyne wat ingesluit is by die verkoop,
  • Buite toilet,
  • Dubbel motorhuis met groot geplaveide area en outomatiese deur,
  • Lae onderhoud, gevestigde tuin met besproeiing vir jou gerief
  • Alarmstelsel

 

Kontak my gerus om te sien.


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap