+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vier Slaapkamer Huis te koop in Langebaan , Weskus Ref 1012 (VERKOOP) R1,950,000

VERKOOP

Die huis bied die geleentheid vir ‘n ekstra inkomste . 2 Perfekte  2 slaapkamer huise geleë op een plot. Twee slaapkamers met volledige badkamer . Enkel motorhuis met afdak. Ten volle omheine agterplaas. Afsonderlike agterplase aan die agterkant. Oopplan leefarea met binnebraai . Moderne kombuis en aparte opwaskamer . Baie pak plek in kaste !

Aparte ingange .

Die huis is geleë in ‘n stil doodloopstraat en loopafstand van die Langebaan Mashi Course.

 

Kontak my gerus vir besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

 

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za

 


Agent Inligting

Marilize Maree
Marilize Maree
  • Mobiele: 0723059634
  • Faks: 0867102305

Stuur Boodskap