+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vier slaapkamer huis te koop in Velddrif Verw 908 R1,590,000

 Die drie slaapkamer familie huis is sentraal geleë in Velddrif. Baie goeie sekuriteit by die huis.

Eiendom is geleë ongeveer 200 meter van die rivier.

Alle slaapkamers is ‘n goeie grootte en het ingeboude kaste. Het ‘n waskamer en braai-area. Twee volledige badkamers en ‘n gastetoilet. Oopplan moderne kombuis, eetkamer en sitkamer.

Daar is ‘n dubbele motorafdak en ‘n groot dubbel motorhuis.


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap