+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Pragtige Visserman’s styl huis te koop in veilige kompleks, Velddrif. Verw 749 (VERKOOP) R995,000

VERKOOP

Absolute vlekkelose en netjiese Visserman’s styl Huis geleë in ‘n stil en veilige kompleks. Sentraal geleë naby kerke en winkels. Hierdie baie netjies en goed versorgde Twee slaapkamer huis bied jou ‘n oopplan sitkamer, eetkamer en kombuis. Ekstra braai area met ingeboude braai om jou gaste te vermaak. Beide die slaapkamers het ingeboude kaste. Een badkamer.

Dubbel motorhuis.

Omheinde agterplaas met pragtige tuin.

Gereed om net in te trek!

Kontak my gerus vir besigtiging!


Agent Inligting

Vanessa Langart
Vanessa Langart
Agent
  • Mobiele: +27 76 960 3419
  • Faks: +2722 783 1004

Stuur Boodskap