+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vlekkelose strand huis te koop in Dwarskersbos . Verw 970 R3,995,000

Op soek na ‘n ultra netjiese huis op die strand?

Dan is hierdie pragtige eiendom wat is geleë in die hart van Dwarskersbos, Suid-Afrika net die regte plek vir jou.

Die huis bied u :

* 4 Slaapkamers met baie ingeboude kaste, een bo met eie sitkamer, balkon en see-uitsig.

* 3 Badkamers met ‘n gastetoilet

* Studeer / Stokperdjie kamer of kan gebruik word as ‘n 5de slaapkamer

* Oopplan eetkamer en ‘n ruim moderne kombuis.

* Onbevlekte oopplan sitkamer met kroeg , bou braai en skuifdeure wat toegang bied tot die buite onthaal area .

* Groot dubble motorhuis

* 1 slaapkamer woonstel met eie ingang

Dwarskersbos is een van die veiligste plekke wat jy aan kan dink, met baie lae misdaad syfer, geen verkeer, ongelooflike sonsondergange en heerlike weer, jy sal nie ‘n fout maak met hierdie belegging.

Moenie huiwer, bel my nou vir ‘n besigtiging

Besoek gerus ons webwerf www.gideonestates.co.za vir nog meer winskoop eiendomme beskikbaar.

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: +27 21 975 5669          Epos: antonella@werth.co.za


Agent Inligting

Zharnel Redelinghuys
Zharnel Redelinghuys
  • Mobiele: +27 71 499 8682
  • Faks: 022 783 1004

Stuur Boodskap