+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vlekkelose Waterfront huis te koop in Port Owen , Velddrif . Verw 385 R3,720,000

Hierdie pragtige huis is geleë in die baie gewilde area in Port Owen.’N absolute beeldskone huis en bied jou:

* 4 Slaapkamers

* 2 vol badkamers met ‘n onderste gastetoilet

* Binne en buite braai

* Wasgoed en Opwas kamer

* 2 Motorhuise met ekstra parkeerplek

* Ruim sitkamer en eetkamer

* Manjifieke rivier uitsig

* Afsonderlike bachelors woonstel met eie badkamer En nog baie meer Ekstras ingesluit : Generator verbinding, marmer tops, 4 Lugreëling en 300L Solar Geyser

Bel my nou vir ‘n besigtiging

 

 

Kry ‘n gratis verband vooraf goedkeuring van ‘n spoedige verbandinisieerder Oobalink se

Antonella Werth – Tel: 022 783 1234          Epos: preapprove@gideonestates.co.za


Agent Inligting

Angela Bester
Angela Bester
  • Mobiele: 0849579281

Stuur Boodskap