+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Prys Verlaag! Vol gemeubileerde huis te koop in Port Owen Verw 731 (VERKOOP) R1,750,000

Pragtig en goed onderhoude gesinshuis naby die Hoof Marina in Port Owen en naby aan die winkels.

Hierdie lieflike huis bied jou:

* Ontvangs area / * Semi-oopplan sit en eetkamer

* Kombuis met elektriese stoof en ooghoogte oond

* Aparte opwaskamer / Waskamer

* Braaikamer met ingeboude braai 

* Drie slaapkamers met ingeboude kaste

* Hoofslaapkamer met aan sluit badkamer

* Volle gesinsbadkamer

* Gastetoilet

* Dubbel motorhuis met ekstra stoorplek / werkruimte (Elektriese deure met afstandbeheer)

* Double motorafdak

* Geplaveide oprit 

Ekstras sluit in:

* Ten volle gemeubileerd  * Blindings  * Diefwering  * Veiligheidshekke (Trellidor)  * Alarm stelsel  * Elektroniese besproeiingstelsel

Kontak my gerus om hierdie pragtige eiendom te besigtig.


Agent Inligting

Stuur Boodskap