+27 (0)22 783 1234 (alle ure)

Gideon Estates

Vyf Erwe te koop in Velddrif Verw 1091

Hierdie mooi Vyf erwe te koop is geleë in ‘n gesogte en veilige area in die altyd gewilde Velddrif.

Bied ‘n pragtige uitsig, hierdie is ‘n geleentheid wat moeilik is om voor Nee te sê! Bou jou droom huis in hierdie wonderlike Weskus dorp en geniet die son, rivier, Marina waterwee, see, uitsigte en alles wat jy al vir ‘n lang tyd na smag.

Erfgrootte: 5 x +- 600vkm

Erwe kan apart verkoop word.

Kontak my gerus vandag en maak jou drome waar!


Agent Inligting

Stuur Boodskap